Title: Op Reis Met Jou Kaktus – Kaktus 2
Author: Dr Theo Marais
Size: 210mm x 148mm, 142 pages
ISBN: 978-0-986-67469-0 (print);
978-0-620-67470-6 (ebook)
“Ons hoor hom lank voordat ons hom sien. Hy is luid. Op Amerikaans. Hy het nie ʼn volumeknop nie. Net ‘Aan’ en ‘Af’. En ‘Af’ is stukkend.”
Só beskryf Theo Marais een van die vele karakters wat jy ontmoet op reis saam met hom deur hierdie bundel uiters vermaaklike vertellinge op sy pittige, humoristiese manier.
If you are looking for a copy of this book, you can order from the links below:
Thank you for visiting New Voices xxx