
Title: Ongelooflik Maar Waar
Author: Mossie Basson
148mm x 210mm; 402 pages
ISBN: 978-0-620-89931-4
Hierdie boek gaan jou laat lag dat die trane rol, sowel as trane oor tragiese voorvalle.
Lees hoe ek aangekla is deur die TRC, vir die dood van Samora Machel, die destydse President van Mosambiek. Dan is daar die groot operasie om ‘n geskutshelikopter in Angolate steel.
En ek vertel van my UITERS GEHEIME en soms lewensgevaarlike sendings in die buiteland met vals name en paspoorte om die sanksies teen ons land, suksesvol te omseil.
If you are looking for a copy of Mossies’s book, or you want to email him, please use the link below: