Title: ‘n Sirkel Voltooi
Author: Trix Bester
Size: 210mm x 148mm, 146 pages
ISBN: 978-0-620-76998-3 (print)
Soms tuimel ’n gebeurtenis mens tot op die rand van jou lewe. Verwarring, onsekerheid, onvervulde verwagtings bring jou by die punt waar jy net wil wegkom om hopelik weer jou middelpunt te vind. Daar waar jy jouself ken en die lewe vanuit daardie plek weer nuut in die oë kan kyk. Na so ’n gebeurtenis wat Annalene meer onstel as wat sy sou verwag het moontlik is, besluit sy om na ’n nuwe bestemming te reis. Alleen. Sonder enige van haar gewone reis-metgeselle. En bring dit onver-wagte verassings en ’n kinkel in haar lewenspad. En vind sy ’n sirkel bring jou nie net weer op dieselfde plek uit nie, maar ook by ’n nuwe begin.
If you are looking for a copy of this book, you can contact the author and order from the links below:
Thank you for visiting New Voices xxx