Title: Die Storie Daaragter
Author: Trix Bester
Size: 210mm x 148mm, 194 pages
ISBN: 978-0-986-68375-3 (print);
Annalene se verhaal ontvou teen die agtergrond van haar reise, haar foto’s die sneller vir onthou. Sy ontdek die diepte van haar verhouding met haar dogter en groei self soos sy ontwykende aspekte van haarself in die gebeure tydens die reise verwerk. Dis ’n verhaal van vriendskappe, menseverhoudings en die vervlegdheid van die lewe.
If you are looking for a copy of this book, you can order from the links below:
Thank you for visiting New Voices xxx